Scroll Top

Bybelstudie

Weekliks op soek na wysheid en lekker saam kuier.

Woensdae om 09:30 ontmoet ons by die kerkgebou om saam na die week se teksgedeelte te luister. Dit is ʼn geleentheid om saam te bid, meer te leer oor die Bybel  en om by mekaar te leer. Die byeenkoms is baie informeel en daar is geen voorbereiding nodig nie.