ie verwelkomingspraktyk is ‘n geloofsgewoonte wat ons help om oophart tuis te kom waar Christus se Gees reeds helend en herskeppend aan die werk is. Op hierdie lydenstyd reis sal ons saam leer en oefen hoe om hierdie eenvoudige gebed deel te maak van ons daaglikse lewens.
Deelnemers kry ʼn handleiding met daaglikse leesstof en oefeninge; elektronies of as ʼn gedrukte boekie (R100) beskikbaar.
3 Maart – 19:00-20:30 – Bekendstelling: Verwelkomingspraktyk (VP)
10 Maart – 19:00-20:00 – Saamoefen 1 (VP met asemhalingtegniek)
17 Maart – 19:00-20:00 – Saamoefen 2
24 Maart – 19:00-20:00 – Saamoefen 3 (VP as Voorbidding)
31 Maart – 19:00-20:00 – Saamoefen 4
7 April – 19:00-20:00 – Afsluiting: Verwelkomingsgebed as lewenslange praktyk
Navrae by Helgard: 079 520 5563 of helgard@pinelandsgemeente.co.za.