Bestel vooraf vir die MarkPotjiekos, pannekoeke, boereworsrolle en Pappa-produkte — betaal nou, haal af by die stalletjie. Pre-order online. ›
Ons kan nie sonder julle hulp nie. Kies ’n tafel en ’n skof, of maak ’n skenking — elke bydrae, groot of klein, help ons om ’n gesellige oggend te hou.We can’t do this without you. Pick a table and a shift, or make a donation.
Ek wil help
Ek wil skenk
WhatsApp Sonja
Wie kort nog hande?
Tables, convenors and helpers still needed. lewendig / live
Potjiekos
6 nog nodig
Sameroeper: Helgard · 2 van 8 ingeskryf
Skryf my in ›
Boereworsrolle
4 nog nodig
Sameroeper word bevestig · 2 van 6 ingeskryf · Boerewors rolls
Skryf my in ›
Pannekoeke
5 nog nodig
Sameroeper: Chrisna · 5 van 10 ingeskryf · Pancakes
Skryf my in ›
Koektafel
4 nog nodig
Sameroeper: Franelise & Liza · 2 van 6 ingeskryf · Cake table
Skryf my in ›
Wit Olifant
3 nog nodig
Sameroeper: Ina & Jurie · 1 van 4 ingeskryf · White elephant
Skryf my in ›
Boeke
Vol ✓dankie!
Sameroeper word bevestig · 2 van 2 ingeskryf · Books
Skryf in as reserwe ›
Kindervermaak
6 nog nodig
Sameroeper: Niek · 0 van 6 ingeskryf · Kids entertainment
Skryf my in ›
Vintage klere
3 nog nodig
Sameroeper: Sonja · 2 van 5 ingeskryf · Vintage clothing
Skryf my in ›
Kaartjies
4 nog nodig
Sameroeper word bevestig · 4 van 8 ingeskryf · Tickets
Skryf my in ›
Handwerk
2 nog nodig
Sameroeper word bevestig · 0 van 2 ingeskryf · Crafts
Skryf my in ›
Opslaan Vrydagaand
1 nog nodig
Sameroeper word bevestig · 5 van 6 ingeskryf · Set-up Friday evening
Skryf my in ›
Afslaan & skoonmaak
4 nog nodig
Sameroeper word bevestig · 2 van 6 ingeskryf · Pack-up & clean-up
Skryf my in ›
’n Vol tafel kan gerus nog reserwes gebruik — skryf gerus in.
Skryf in om te help
Sign up to help: pick a table and a shift, give your name and cell number.