Scroll Top

Lulu en Willie se storie van vergifnis

In elke interpretasie van Jesus se kruisdood is daar een ding waarvan ʼn mens nie kan wegkom nie, en dit is die aanstoot wat dit gee, die skandaal daarvan.