Scroll Top

Matteus 20:1-16 | ´n Ander solidariteit

Die stories wat Jesus vertel het wou mense anders laat kyk na die wêreld. Daarom neem Sy stories dikwels 'n onverwagse wending. Daar is 'n kinkel in die storie - iets wat niemand sien kom het nie.