Scroll Top

Ontmoet ons kerkraad

Pinelands Gemeente se kerkraad is 23 Januarie 2023 versterk met ses nuwe lede en ons het op 5 Februarie 2023 vir die dag weggebreek om saam te droom oor God se roeping vir ons gemeente.

Dit was ʼn gulde geleentheid om mekaar te leer ken en by mekaar gees te vang. Lees hier ‘n bondige verslag van ons Retraite.

Foto’s deur Inge Meyer

Ons het baie drome, maar as iets uitgestaan het, is dit dat ons hierdie jaar elke gemeentelid bemagtig om hul passies en gawes deur middel van sinvolle bedienings tot God se eer uit te leef. Kyk uit vir ons inisiatiewe en deel ook jou idees en behoeftes met ons. Die volgende organogram beeld iets hiervan uit:
IMG_20220206_093014
Mariélle Ferreira
Kerkraadslid

Eiendomme | Kuiermark

IMG_20220206_093050
Corrie Nel
Kerkraadslid

Samesyn | Eiendomme

IMG_9132
Ina Conradie
Kerkraadslid

Sosiale Geregtigheid | Kuiermark

IMG_20220206_093355
Johan Gerber
Kerkraadslid

Finansies | Dagbestuur | Kuiermark

IMG_9138
Ruan van Jaarsveld
Kerkraadslid

Finansies | Dagbestuur | Getuienis

IMG_9110 (2)
Chrisna Landman
Kerkraadslid

Kleingroepe

IMG_9123
Maryna Botha
Kerkraadslid

Samesyn | Dagbestuur | Diensverhoudinge | Musiek

IMG_9119
Leendert Wijnja
Kerkraadslid

Aflosleraar | Dagbestuur | Jeug | Musiek

IMG_9128
Annelien Rabie-Boshoff
Kerkraadslid

Eredienste | Kursusse | Getuienis

IMG_20220206_092952
Julie Hitchcock
Kerkraadslid

Samesyn | Eredienste

IMG_20220206_093315
Dawie Marais
Kerkraadslid

Getuienis | Eiendomme

WhatsApp Image 2022-02-08 at 1.48.17 PM
Heleen Meyer
Kerkraadslid

Dagbestuur| Diensverhoudinge | Musiek

IMG_20220206_105002
Helgard Pretorius
Leraar

Getuienis | Jeug | Samesyn

IMG_20220206_105013
Shantelle Weitz
Kerkraadslid

Jeug | Musiek