Ware gesag word nie afgedwing nie. Maar waar geloofwaardigheid ontbreek maak mense staat op eksterne vorme van mag om hulle gesag kunsmatig op te stut.
Pretensie, leuens, manipulasie, opswepery, dreigemente, vrees…
Dit doen Jesus juis niƩ!
Epifanie
Ons lewens is aanmekaar geweef deur getuienisse en geskiedenisse; biografieĆ«; ons volksverhale, sprokies en kampvuurstories…
Die skrywers van die Bybel het die krag en die belang van stories (soos Jona s’n) baie goed verstaan.