Scroll Top

Trou

Liefde is liefde. Ons vier gay en heteroseksuele huwelike.

 

Pare wat wil trou kan ʼn afspraak maak met ons predikant vir huweliksvoorbereiding en om saam te beplan aan ʼn seremonie. Ons predikant is van magte om gay en heteroseksuele troues te bevestig. Mense buite die gemeente is ook baie welkom om navraag te doen.

Ons kerkgebou is ook beskikbaar vir huwelikseremonies.

 

Love is love. We celebrate gay and heterosexual weddings.

 

Couples that wish to be married may contact our minister for marriage preparation and to plan the wedding ceremony. Our minister is authorised to officiate at gay and hetersexual weddings. All are most welcome; being a member of the church is not a requirement.

Our church building is also available for use as a wedding venue.