Kom vier Kersfees met sang en musiek saam met die koor van Blouberg Gemeente, onder leiding van Elmarié Dercksen. Toegang is gratis; ’n dankoffer word tydens die diens opgeneem.
Jaarlikse Herfs- en Lentekonserte met 'n ryk verskeidenheid musici, maandelikse Best of Both aande, en veel meer.
Warm akoestiek, ruim sitplek en ’n Steinway Model S-vleuelklavier. Ons pragtige kerkgebou is beskikbaar vir konserte, repetisies en opnames — tariewe op die venue-blad.
Huur die saal →Op 23 Mei het meer as 150 mense saamgekom vir 'n aand van kamermusiek ten bate van die Siyafunda Beursfonds.
Sien die foto's →